Search: Akasia Nuus

Items with tags matching 'Akasia Nuus':

open group / 1 members

Die Hoƫrskool Akasia Gemeenskap Netwerk

Die Hoërskool Akasia Gemeenskap Netwerk is 'n oop groep vir alle Oudleerlinge, Onderwysers, Ouers en ander Belange Groepe. Hierdie groep is informeel en het ten doel om sommer net kennis te maak, interaksie binne die gemeenskap te stimuleer, en om allerlei interessante informasie, nuusbrokkies, foto’s en meer onderling te deel.

Sien ook die kaart van Akasia en dui self sekere fasiliteite aan.